Dankie !
Ja nee kyk, almal leer mos nou al mooi om te bewaar en te beskerm, as jy 'n 13kg karp gaan vang sal jy hom vrylaat, hoekom dan nou nie baber ook nie.
Die komp was nie te wel gereel nie. Ekt my karp gaan weeg to weeg hy 4.505kg, hul was so deurmekaar en skryf toe nie dadelik my gewig op nie, ek moes staan en wag vir omtrent 20 minute toe word daar gese ek moet hom weer weeg, in daai 20 min wat ek moes wag het die karp die 2de keer 4,485kg geweeg.....:swear