Info on Klaserie Dam

Dafish

New member
Hi Julle

Ek beplan n trip Klaserie(Groot dam) toe. Ek was nog nooit daar nie. Ons gaan in KARP HUIS en JACK SE PLEK bly. Enige raad sal welkom wees. Aas? Waar om te hengel? watter diepte? Grondvoer?
 

DocPhil

Senior Member
Doen 'n search op Sealine, daar's baie info.
Tigers werk beste, boilies trek klein babers nonstop.
Voer so hand of twee particles (mielies/tigers/hemp) per stok, laat hulle lank le. Plaas jou lyne naby struktuur, moenie die margins vergeet nie.
Laas wat ek gehoor het was hy baie leeg, maar mooi vis kom nog uit
 
Top