Wat?? n Klomp dronk varke??? Daar is baie van hulle op Stellenbosch Universiteit!!!! LOLwp34 wrote:Oom Simen , het jy nie n kontak waar ek varke kan koop nie? Die reservaat het nie varke nie,maar ek wil n paar aanhou.
Ja ek het, sodra jy hier is dan kan ons praat, sal jou aan die persone voorstel, die ander manier is , ek gee vir jou 'n klomp, ons moet hulle net self vang.
Dit vat bietjie tyd, maar nie heeltemal te moeilik nie.
Die maklikste is met behulp van 'n vearts, jy maak 'n voerplek en hulle dokter bietjie van die kos, dan is dit sommer 'n klomp op 'n hoop wat lekker slaap.
Die moeilikste is die permitte om hul van een area na 'n ander te verskuif.
Maar enige iets is moontlik.
Sal weer praat as ek daar is. Ek ry more vir n week Nam toe. Maandag Keetmanshoop en die res van die week in Windhoek om my Cruiser te koop!!![]()
Nee wat Loomis, die varke hier is nie sissies nie, sal net Captain M dark vat.Maak net seker hulle dokter nie die voer met Spice Gold nie. Julle gaan sukkel om vir Brian wakker te kry..... lol
Daai goed maak dat ek almal wil soen!! Meeste mans wil nie gesoen word nie.(Net Loomis mind gladnie!)Loomisx5 wrote:Nee wat Loomis, die varke hier is nie sissies nie, sal net Captain M dark vat.Maak net seker hulle dokter nie die voer met Spice Gold nie. Julle gaan sukkel om vir Brian wakker te kry..... lol
