I'm doing some warthog hunting on a friends farm t

Sharky2

Senior Member
I'm doing some warthog hunting on a friends farm this weekend,it's a small 60hectare farm that they've owned for the last 20years.They've never hunted on the farm before and the warthogs are becomming a bit of a pest.

What would be the best way to approach the hunt?I will be doing a W&S hunt.
 

Arno Nel

Sealiner
Maak seker oor die skoot, KOP skoot of probeer die blaaie af skiet dat hy nie kan weg kom nie.

Alles van die beste. My vark jag is die 17 Julie
 

Sharky2

Senior Member
Arno,ek is seker ek sal redelik naby aan die varke kan kom,die bos is nog baie ryg so kopskoot sal my eerste opsie wees.sal jy voorstel laat ek die oggend begin met die son agter my as die wind dit toe laat en is dit dalk n goeie idee om mielies uit te sit of gaan die tyd te min wees?daar is n dam ook,wat dalk n opsie is vir later die middag as ons nie regkom nie maar ek hou nie daarvan om hulle in te wag by water nie.daar is n paar bosvarke ook so dalk is ons gelukkig.hopelik kan ek maandag n paar foto's opsit.
 

Shorty

Senior Member
Sharky2
walk and stalk would be the best option. Remember this time of year its very cold in the mornings so no need to be on the farm at sunrise, the pigs usually leave their holes later eg. (9am to 10 am) to get some sun. If you know where their holes are find yourself an elevated position and have fun!! P.S Also near lunch time check the water holes, you could be suprised.
All of the best for the hunt!!
 

Sharky2

Senior Member
Thanx shorty,yes I'm planning on a quick scout session tomoorow afternoon to see if they're still using the same burrows and then to wait for them there saturday morning.
 

Arno Nel

Sealiner
Gaan verken die area eers en kyk waar hulle loop. Jy sal vinnig hulle roete op spoor en dan is dit wag om te sien as jy hulle op die regte plek en tyd kan kry.

Maak net seker dat jy nie op vol maan gaan jag nie. Die rede is dat die diere verkies dan om laat middag/ aand te wei en dan weer vroeg ogend voor sonop.

Donker maan volgens my is van die beste tyd en dan om in die veld te wees voor sonop sodat jy by die plekke kan uit kom wat jy weet hulle moet deur beweeg.

As jy lok aas wil gebruik moet jy reel dat hulle dit al 'n week voor die tyd neer sit sodat hull kan wat dat daar voer is en dat hulle gewoont kan raak daaraan.

Ek skiet my varke met my 375H&H met 300gr Sagte punte wat maar baie stadig gelaai is. Wil seker wees dat as ek deur takke en goe dmoet skiet sal ek hom raak geskiet kry.

Alles van die beste en post 'n pic of twee as julle hulle gekry het.
 

Thunder

Senior Member
Met watter kaliber jag jy?
Onthou, die brein is ongeveer een derde van die hart area. Met n blad skoot is jy seker van jou vark maar met n kwes kopskoot skreeu hy soos n vark en jy sit sonder vleis. Liewer bietjie vleis skade as geen vleis! Ook liewer te veel gun as te min gun!
Serkte en post fotos van Pumba!
 

Fanie

Sealiner
Shame die arreme goed ! As jy hull nou almal gaan uitmoor dan is daar nou niks meer oor nie.

Sit liewer iets daar wat hulle verjaag soos 'n alarmpie of iets.

Of wat van jy vang die spulletjie lewendig en vehuis hulle na 'n meer goedgesinde buurt, sal dit nie meer uitdagend en pret wees nie ? Sal eerder die portrette van die lewendiges wou sien.
 

Sharky2

Senior Member
Ek jag met n .303,wag nog vir my .30-06 se lisensie,ek sal nie kanse vat nie.het laas binne 30m van hulle gekom maar toe het ek nie geweer gehad nie.

@Fanie,ek gaan hulle mos verhuis,van die plaas af na die slaghuis toe na my huis toe,so hulle gaan so bietjie toer:fbash

As jy sien wat se skade maak hulle op die plaas sal jy verstaan en dis ongelukkig baie duur om hulle te vervoer en glad nie soveel pret nie.
 

Arno Nel

Sealiner
Die varke is 'n eintlik 'n pes hier in die oos kaap. Hulle breuk die boere se heinings en dan kom hulle vee uit en dan is dit 'n gesukkel om die goed weer te kry. Hulle teel ook baie vinnig aan en die groepe trek vinnnig na ander areas. Hulle het so ruk terug dit op 50/50 gewys.

Net vir ekstra in formasie. Die bosvark paar maklik met 'n normale vark. Weet dat baie mens dit ook doen en dan die mak mengsel bos varke verkoop op veilings. Hulle is dan ook so effens makliker om mak te maak.
 

Sharky2

Senior Member
Nou net gehoor ek kan my crossbow gaan haal,nuwe snaar laat opsit en nuwe cams.dit sal n eerste wees vir my om pumba met my boog te skiet,nog 5 ure dan is ek oppad.
 

Arno Nel

Sealiner
Lekker. Ek wens ek was jy wat nou my goed kon reg gekry het om te gaan jag.

Alles van die beste met die jag en lat weet hoe dit gegaan het en post 'n pic of 2 as jy gekry het.

STERKTE
 

Marthin

Sealiner
man ek is al so gatvol vir mense wat negatief is oor jag.... solank jy eet wat jy skiet het ek geen probleem daarmee nie. Trofee jag is vir my n ander storie. Maar voor jy nie so vark ribbetjie geeet het nie is jou mening maar nikswerd...

Ystervark ribbetjie ook!!!
 

Sharky2

Senior Member
I'm back from my trip,I didn't manage to shoot any pigs unfortunately.But it was really nice to be in the bush and to appreciate nature again.We found plenty of spoors and dung but not the animals.So I'm now looking for a book to help me identify spoor and dung,can anyone help me in the right direction of a good tracking book?

I am planning on doing another trip real soon,but this time i want to prefeed one or two areas where I know they are. 
 

JasonF

Sealiner
Sharky2 wrote:
I'm back from my trip,I didn't manage to shoot any pigs unfortunately.But it was really nice to be in the bush and to appreciate nature again.We found plenty of spoors and dung but not the animals.So I'm now looking for a book to help me identify spoor and dung,can anyone help me in the right direction of a good tracking book?

I am planning on doing another trip real soon,but this time i want to prefeed one or two areas where I know they are. 
I will have a look tonight to see what books I have or can find on all animals from South Africa.
 

Simen

Sealiner
Get the book 'The perfect shot" It shows the most hunted  animals in Africa, also the spoor of all and where the best shot should be to bring it down. You will see in the pic's where the vitals of each specie is situated.
 

JasonF

Sealiner
Simen wrote:
Get the book 'The perfect shot" It shows the most hunted  animals in Africa, also the spoor of all and where the best shot should be to bring it down. You will see in the pic's where the vitals of each specie is situated.
Simen hy is permanent in my rugsak. Het hom al seker 20 keer gelees terwyl ek in my "hide" le met my boog. Die "pocket size" boek is +/- R175 en die groot boek kos+/- R350. Dit was n tydie terug gewees. Die boek is deur Kevin “Doctarti” Robertson geskryf
 
Top