Sjoe Flippie eks skoon jaloers, ek wil nog baie graag een van die spesies vang. Dis die Berg-breederivier Witvis, hulle is 'n subspesie van geelvis en is baie bedreig
you will need some sort of club affiliation and you will need a calibrated scale on hand if you wish to release the fish unharmed (seeing as it is an endangered species)