Spyker ek het jou rubriek gekry in Stywe Lyne van ek dink April 2008...
Oor lepel gooi vir die kabeljou. Snaaks genoeg in dieselfde stywe lyne se leser vangste is n MASSIEWE kabeljou by gouritz gevang aan n rapala. Waarskynlik agter die boot getrek, maar ook n plan!!!