i lol ed

lebaka

New member
the latest program they fishing tigers and 3 times i loflmao, 1st one takkie get bite almost falls of boat, 2nd pedris's tiger almost get taken by a croc, 3rd after croc incident takkie scares pedri with his rod splashing his rod in water ::S::S::S::S::S::S::S::S
 

Herman Nel

Senior Member
Ja, nou moet die ouens van "Hier irriteer ons julle alweer" net hierdie lees en 2 dinge besef ( hulle doen goed vir die promosie vd sport, maar hulle doen ook baie skade vir vis hantering ens...)

1. Visse soos tiervis swem NIE AGTERUIT NIE! Moet hulle dus nie agteruit trek aan hul sterte in die water nie! Kiefmembrane is "fragile" en werk in die natuur as water van voor af deur die mond oor hulle spoel, nie agteruit nie.

As jy visse in die natuur of 'n tenk dophou wat wel agteruit swem,bv die Kurper of onderbekspesies sal jy sien as hulle "reverse" doen hulle dit met kiefdeksels styf toegeklem om die membrane te beskerm.

 

2. GOLDEN RULE NO 2 in my boek...Moenie die vis langer uit die water hou as wat jy jou eie asem kan ophou onder die water nie,maak dit sin?

As jy 'n vis wil terugsit ( na bv 'n foto geneem is ), moet jy dit vinnig doen, dan sal dit nie nodig wees om die amperse "bokkoms" te probeer revive nie!

Groete

 

Herman
 

Jake1

Senior Member
Ek het baie tyd vir die "Hier gaan ons alweer" span. Dis maklik om op die kant te sit en fout te vind as jy gaan soek vir foute. Mens kan net kritiseer as jy dit beter kan doen. Die alternatief is geen hengelprogram in Afrikaans nie.

Ons is baie bevoorreg om 'n hengelprogram in Afrikaans te hê. Hierdie ouens is baie "dedicated" en ek glo hulle stel hengel in 'n baie positiewe lig ook vir die nie hengelaar. 
 

AYOBA!

Sealiner
regte manier om vis te hanteer was goed beklemtoon met daai man wat 'n trebbel in sy duim gekry het, eina! dit gebeur so vinnig...
 

Pieter Grobler

New member
Ek stem. Daar is NIKS ordentlike visvang op TV nie, wat nog te se in afrikaans... Die manne van Hier gaan ons alweer doen baie goeie werk! ::respekt:
...en Hennie het wanneer laas vir ons 'n Big Fish Safari uitgebring... (ek verstaan no 37 is oppad)
 
Top