Alle galjoen proe verskriklik sleg... omdat ek vir my medemens omgee en nie wil he julle moet so verskriklike ervaring he soos om galjoen te eet nie kan julle my enige tyd kontak om al die galjoen wat julle vang te kom oplaai....

Ja cheeta ek stem saam jo dit is voorwaar 'n kuns, ek eet al galjoen vir meer as 20jaar en ek twyfel of ek ooit sal genoeg kry van hom! Galjoen is vir my op sy lekkerste tussen Mei - Augustus.