I have just received confirmation from SAMIE that

kaspaas

Sealiner
Mangi wrote:
Prioriteite grootseun, prioriteite.

Toemaar Mangi, ek weet hoe jy voel. Ek is na die naweek weereens op my prioriteite gewys en hoeveel muurteels, ens, ens, ek kon gekoop het vir die gaste badkamer wat nou al ses maande buite aksie is, vir die brandstof wat ek uitgery het, die kos en drank wat ek verorber het en die aas wat ek vir die naweek se abortiewe hengeltrippie gekoop het......sug!

Ek het `n idee sulke weg-trips is vir my ook vireers buite perke...
 
kaspaas wrote:

visvang moet darem voor teels kom:::S:::S:::S
 
kaspaas

Sealiner
killer strepie wrote:

Sê hy wat ons deesdae maar baie min langs die viswater teekom…..behalwe wanneer hy sy kinders vir `n drive langs die see neem. :fbash
 
quote] Sê hy wat ons deesdae maar baie min langs die viswater teekom…..behalwe wanneer hy sy kinders vir `n drive langs die see neem. :fbash
[/quote]......moet die laaitie bekendstel aan visvang, dis is amper soos n belegging..........een van die dae stem ons net vir ma uit en gaan hou vakansies/naweke by al die lekker hengelplekke:::S:::S:::S
 
Strepie

Sealiner
killer strepie wrote:
quote] Sê hy wat ons deesdae maar baie min langs die viswater teekom…..behalwe wanneer hy sy kinders vir `n drive langs die see neem. :fbash
......moet die laaitie bekendstel aan visvang, dis is amper soos n belegging..........een van die dae stem ons net vir ma uit en gaan hou vakansies/naweke by al die lekker hengelplekke:::S:::S:::S

Sekondeer die ene. Ek het ook met die proses begin!
 
Top