Hulp nodig...

henried

New member
Ek is nuut to spesiehengel, en wil net die volgende vra:

Hoe bepaal ek die hardheid van die bodem? Die bepaalde dam wat ons gaan hengel het glo ‘n harde bodem, maar daar is plekke met ‘n baie diep laag silt.

Ek het so 3 weke terug die bepaalde dam met normal Rietvei gevang. Ek het net kleinvis opgetel, maar ek het mooi vis tot 6kg in die vlak water gesien.

Ek wil nou met die haarstrop probeer en sien of ek nie grooter vis kan optel nie.

Wat kan ek gebruik om voerplek te maak?

Baie dankie
 

MadCarper

Sealiner
henried, die maklikste manier is om n 120g weight aan jou lyn vas te maak, en dit in te cast. Sodra die weight die water tref, hou die lyn effens styf sodat die weight die stok se punt trek soos dit sink. Hou jou vinger terselfdertyd op die semi-styf lyn, en jy behoort te voel wanneer die weight die bodem tref... Hoe beter jy die weight voel as dit die bodem tref, hoe harder is dit... hoe sagter die "bump" as dit die bodem tref, hoe sagter of meer silty is dit. As jy glad nie n "bump" voel nie, is dit baie sagte en heelwaarskynlik dieperige modder/silt, OF watergrass op die bodem.
Dan nadat die weight die bodem getref het, sit jou vinger op die lyn, hou jou stok horisontaal, katrol tot die lyn styf is en die stok punt in die rigting van die weight wys, en trek dan die weight oor die bodem deur die stokpunt na links of regs(horisontaal)te trek.

As die weight baie maklik oor die bodem gly, is die bodem waaroor dit getrek word, hard... as die weight baie sukkel om getrek te word, maar kom egalig deur, is dit heelwaarskynlik modder/silt. As dit weight vassit, en stuk-stuk deurkom is dit heelwaarskynlik watergrasse, ens.

Hoop dit help.
 

henried

New member
Baie dankie, ek wardeer dit.

Dit is my eerste poging tot spesiehengel, so ek sal Maandag sê hoe dit gegaan het.

As ek deur die form gaan is dit iets wat maar tyd gaan vat.

Nogmals dankie

Henrie
 

henried

New member
Fished this weekend, but with no success...
Reverted back to normal tactics, no success...

Question:
The dam is shallow, max 3m, I could not get a spot deeper that that.
The water temp. felt high, does this have an impact on Carp feeding?
Apparently the Bar. pressure jumped up and down Saturday, most fish do not like this...??

Thanks
 

Tjooona

New member
[color="#006600"]henried[/color] wrote:
Fished this weekend, but with no success...
Reverted back to normal tactics, no success...

Question:
The dam is shallow, max 3m, I could not get a spot deeper that that.
The water temp. felt high, does this have an impact on Carp feeding?
Apparently the Bar. pressure jumped up and down Saturday, most fish do not like this...??

Thanks
Well, I really don't think you got a problem with the water level, 3m should be fine.

Water temperature definitely has a major effect on the feeding habits of fish, the higher the temperature the more active fish feed.

It's basically impossible for a dam/lake to change temperature drastically in such a short time, except if the river flowing into the dam/lake had some rain.

Fish would probably not prefer temperature changing constantly because they are cold blooded and need to adjust their metabolism as the weather changes.
 
Top