Ek is nuut to spesiehengel, en wil net die volgende vra:
Hoe bepaal ek die hardheid van die bodem? Die bepaalde dam wat ons gaan hengel het glo ‘n harde bodem, maar daar is plekke met ‘n baie diep laag silt.
Ek het so 3 weke terug die bepaalde dam met normal Rietvei gevang. Ek het net kleinvis opgetel, maar ek het mooi vis tot 6kg in die vlak water gesien.
Ek wil nou met die haarstrop probeer en sien of ek nie grooter vis kan optel nie.
Wat kan ek gebruik om voerplek te maak?
Baie dankie