Howzit guys.  This will be the official threa

Sailfish

Sealiner
kaspaas wrote:
Ek is persoonlik in op die lys maar is besig om aan Tannie Kaspaas te werk...... aangesien dit langnaweek is, sal dit soveel meer aanvaarbaar vir die "Regering" wees as dit 'n "gesinsuitstappie" word.. he he. Die kostes daaraan verbonde word dan teen die huishouding se budget gedebiteer en nie teen my hengeluitgawes nie. Laasgenoemde lyk decidedly nie goed nie na my afgelope Angola trippie nie!!

(Laasgenoemde uitgawes het 'n manier om uitgeruk te word en vir getuienes gebruik tydens argumente oor uitgawes wat myns'insiens onnodig is soos vir cosmetics, sykouse, duur hondekos vir haar hond, ens, ens. he he) 
Bring die brak ook saam. Die PE manne kan hom slide en dan is jy sommer ontslae van daai duur hondekos rekening. :fbash ::craz::craz:hyst::hyst:
 
robyosh

Sealiner
a well know person sent this to me, think he has his hopes up for that new rod to see if it will break
 
Attachments

  • MONSTER MUNCH.JPG
    MONSTER MUNCH.JPG
    51.1 KB · Views: 355

kaspaas

Sealiner
Sailfish wrote:
kaspaas wrote:
Ek is persoonlik in op die lys maar is besig om aan Tannie Kaspaas te werk...... aangesien dit langnaweek is, sal dit soveel meer aanvaarbaar vir die "Regering" wees as dit 'n "gesinsuitstappie" word.. he he. Die kostes daaraan verbonde word dan teen die huishouding se budget gedebiteer en nie teen my hengeluitgawes nie. Laasgenoemde lyk decidedly nie goed nie na my afgelope Angola trippie nie!!

(Laasgenoemde uitgawes het 'n manier om uitgeruk te word en vir getuienes gebruik tydens argumente oor uitgawes wat myns'insiens onnodig is soos vir cosmetics, sykouse, duur hondekos vir haar hond, ens, ens. he he) 
Bring die brak ook saam. Die PE manne kan hom slide en dan is jy sommer ontslae van daai duur hondekos rekening. :fbash ::craz::craz:hyst::hyst:
Ai, my ou mater van yster en plater.... hoe ken jy dan nou al vir Tannie Kaspaas???? Liewers koop ons maar die duur honne-kos en leef to fight another day... ha ha
 
Jy is reg Kaspaas. Dit sal darem vir jou nou n gedoente afgee as die Tannie nou n fototjie moet neem van n kollesale haai. So PE mannetjie wat poseer met die gedoente se bek wawyd oop en daar loer brakkie vir haar uit die haai se keelgat. Tenminste werk hondepille lekker vir Karphengel ook. :SSS:wfish

Dafishking

Senior Member
Goeie dag sê manne ek Wil net graag weet wat se aas ñ mens sal moet hê vir witsand dit sal my eerste keer wees wat ek daar ñ lyn gaan gooi. Dankie
 
robyosh

Sealiner
okey so whom all is in for accomodation for the weekend.

i have a place close to the slipway @ ABOUT R400 FOR 3 NIGHTS R135 PER NIGHT COME ON GOOD PRICE JUST NEED SOME MORE PEOPLE IN
 
Attachments

  • WITSAND.JPG
    WITSAND.JPG
    40.6 KB · Views: 280

Def-e-nition

Sealiner
so far it's myself rob andre V And another person in rob's spot. Boat going with, so if we have no luck off the beach, we can slide a Cob whole into the river mouth! ! ! :spite::jest
 
Top