Nee jong. Ek kry net nie kans nie. Sodra ek dink ek gaan dan spring iets anders op. So nou try ons maar weer oor 2 - 3 weke weer. Hopelik realiseer dit nou.