Shot Stinkmossel. Lekker rag daardie.
So daai afgekapte 400/3 doen die jobbie waarvoor hy bedoel is.
Net so 'n paar vragies ivm daai stok.
1. Wat is die totale lengte nou?
2. Het die verkorte stok enige negatiewe uitwerking op die "cast"?
3. Wat is die optimale sinker gewig?
4. Wat is die optimale totale gewig(sinkers+aas)?
5. Hoe "hanteer" die verkorte stok nou 'n groterige vis?
Dankie.