howzit guys. i decided yesterday afternoon to t

Joker

Senior Member
Shot Stinkmossel. Lekker rag daardie.

So daai afgekapte 400/3 doen die jobbie waarvoor hy bedoel is.

Net so 'n paar vragies ivm daai stok.
1. Wat is die totale lengte nou?
2. Het die verkorte stok enige negatiewe uitwerking op die "cast"?
3. Wat is die optimale sinker gewig?
4. Wat is die optimale totale gewig(sinkers+aas)?
5. Hoe "hanteer" die verkorte stok nou 'n groterige vis?

Dankie.
 

subaruseun

Sealiner
Joker wrote:
Shot Stinkmossel. Lekker rag daardie.

So daai afgekapte 400/3 doen die jobbie waarvoor hy bedoel is.

Net so 'n paar vragies ivm daai stok.
1. Wat is die totale lengte nou?
2. Het die verkorte stok enige negatiewe uitwerking op die "cast"?
3. Wat is die optimale sinker gewig?
4. Wat is die optimale totale gewig(sinkers+aas)?
5. Hoe "hanteer" die verkorte stok nou 'n groterige vis?

Dankie.

Joker..

rean will probably answer in depth.

from what he has told me...

he took off something like 20odd cm to about one foot or so
the casting of bigger baits is easier as the road does NOT over load as a /3 would with big throw baits
he was chucking a 7 ounce


what a pleasure to fish with him... really taught me quite a bit about in eds this morning.
frm what i saw it practically pulls the fish over the back lip...
 

stinkmossel

Sealiner
hi joker,i took 24cm off and im casting 7 or 8 once with baits the size of 2 fists. It pulls great and casts even better. My new favourite rod!
 

Joker

Senior Member
Thanx for the reply Stinkmossel and Subaruseun.

@SM. Looks like you have created a monster slayer. Will definitely be looking out for that rods next "victim".
 

aquadementia

Sealiner
nice fish!!!

subaruseun that blue looks a bit small to be tagged, I made the mistake of tagging smaller ones and got tuned by aunty Elinor about it... I think she said you should only tag flatties over 13kgs
 

pringle

Sealiner
Lekker man!

Bly om te sien die stok bring sy kant, laat hom werk!

Die hele idee van die punt soveel afsny het ek oor getwyfel ,maar nou sit jy met n baie ligte, baie stywe stok en ek glo n paar manne sal nog met die idee volg.

Wil nog saam jou n nag mission maak, vandat ek so ruk terug goed pak gekry het in die aand is die dag-hengel somer vlou in vergelyking.

Weereens geluk!
 
Top