how to prep a gallie

stinkmossel

Sealiner
Hang hom op vir n halfuur. Sodat die sout intrek, daarna spoel ek hom vinnig af en laat hom vir n uur of 2 hang sodat hy droog is.
Hys dan reg vd braai!
 

Attachments

  • Brackenfell-20120316-00221.jpg
    Brackenfell-20120316-00221.jpg
    33.4 KB · Views: 502

Envor

Senior Member
Hallo, Stinkie, ek sit by die werk to 22h00, my mond water al klaar, jy maak my sommer blêrrie jaloers...sal more oggend die Toring baie vroeg opklim, al klaar besig om my traces uit te werk, aas ( pike / baby tjokka ) al klaar in fridge gesit, ek hoop die See Vaders is goed vir my , lanklaas in lekker sessie gehad, die enigste vis wat ek sien is op die jetty se slipway, die prys maak my bang...3 hotties vir R60-00, die goed is maar net-net size...
 

mark norval

Sealiner
Jis stinkie lyk my jy het omtrent gallie koors? Elke post is net gallies. Jy maak my baie jaloers en honger. More is dit ek die water want vis gan ons eet. Geniet hom en hoop die stormers(en al die sa spanne wen):fswim
 

RINEX

Sealiner
Is die rooster te klein of wat ? Check die bakstene hehehe
 

Attachments

  • IMG00197-20120319-1758 (FILEminimizer).jpg
    IMG00197-20120319-1758 (FILEminimizer).jpg
    63.7 KB · Views: 122
Top