Hallo, Stinkie, ek sit by die werk to 22h00, my mond water al klaar, jy maak my sommer blêrrie jaloers...sal more oggend die Toring baie vroeg opklim, al klaar besig om my traces uit te werk, aas ( pike / baby tjokka ) al klaar in fridge gesit, ek hoop die See Vaders is goed vir my , lanklaas in lekker sessie gehad, die enigste vis wat ek sien is op die jetty se slipway, die prys maak my bang...3 hotties vir R60-00, die goed is maar net-net size...