CAPTAIN MORGAN wrote:
Hi jy reggekom met jou gawe vrieskas ? Of het vroulief jou en vrieskas in rivier laat afdryf ??
Glo my die reuk van rum sou nice wees in vergelyking met die reuk van twee weke oue vrot vis:doh maar die idee van, was met vanilla en warm water klink na `n goeie idee sowel as die voorstel van vanilla, asyn en koeksoda in pierings ek gaan alles die komende naweek try!!! en sal terugvoering gee - Thanks ouens
Hi jy reggekom met jou gawe vrieskas ? Of het vroulief jou en vrieskas in rivier laat afdryf ??