Dis weer tyd vir die Derby.Hier is die info.
Vir alle info kan julle vir Raymond kontak.
Groete
WESKUS ROTS EN STRAND HENGEL ASSOSIASIE BIED AAN:
HOTTENTOTSVIS DERBY: 23 APRIL 2016
KOöRDINEERDERS:Raymond Campbell 082 788 2098
Pikkewyn Rossouw 083 607 4450
Sunette Steenkamp 082 921 4293
FAKS:022 719 1738
Beste Hengel Vriende
Ons hou hierdie jaar weer ‘n Hottentotsvis Derby. Die area het verander as gevolg van omstandighede buite ons beheer. Die area sal strek van Jacobsbaai tot by Laingville.
SPANNE: 4 Hengelaars per span OF Individuele inskrywings
KOSTE:R150.00 per persoon (ete ingesluit)
DEPOSITO’S:50% Betaalbaar voor of op 15 APRIL 2016. Indien U ontrek is die deposito nie terug betaalbaar nie.
BANK BESONDERHEDE: WESKUS ROTS EN STRAND HENGEL ASSOSIASIE
ABSA VREDENBURG
TJEK REKENING: 101 028 2191
TAK KODE: 521 911
Meld asb jou naam/span se naam as
verwysing.
PRYSE: Swaarste Hottentots Vis: R1 250.00
2 de Swaarste Hottentots Vis R750.00
3 de Swaarste Hottentots Vis:R 500
4 de Swaarste Hottentots Vis:R250
GESEELDE GEWIG EN BAIE “LUCKY DRAWSâ€
Hottentotsvis Derby– 23 APRIL 2016
Inskrywingsvorm
Span naam: _____________________________________
Span kaptein: ____________________________________
Kontak selfoon nommer/s: __________________________
_________________________
Span lid
1. ___________________________________________
2. ___________________________________________
3. ___________________________________________
4. ___________________________________________
Getal extra etes benodig: _________
Faks u inskrywings na 022 719 1738 of e-mail dit na metsep@imaginet.co.za.
The registration and prize giving will be at Juffroushoogte.Include is a map.
Roll call will be at 6 am
Scale close at 16h00 at Juffroushoogte