hook grotes

hi ek wil graag by julle hoor ek het december n paar sirkel hoeke
gekoop.
Die pakie se 14/0 hier is n foto van een langs n 10/0 kendal round
is die hoek reg vir groot baber jag of dit te groot?
 

Attachments

  • 06022011345.jpg
    06022011345.jpg
    26.2 KB · Views: 91

Marthin

Sealiner
ek dink hy sal werk... as ek groot viskopped gooi gooi ek in elkgeval met tussen 8 en 10/0 bandit hoeke.

Ek is nog nie so goed met die sirkels nie. vra vir deisel, hy like die sirkel hoeke en het baie goeie sukses daarmee.
 

Kosie

New member
Ek vang ook nou nie met sirkel hoeke nie maar baie ouens sweer daar by, maar so ver ek weet gebruik hulle die sirkel hoeke met kleiner sagter baits soos platties en kuikens, weet nie hoe goed dit sal werk met groter harder ase soos viskoppe of selfs heel vis nie, miskien kan iemand biekie lig gee?
 

Marthin

Sealiner
kosie die ouens gebruik circles baie goed met haai ase, en dis meestal koppe.

Die groot ding is n circle moet uitsteek. Deisel het iewers gewys hoe en hy gebruik dit ook op koppe... basies maak jy n plek vir die circle om buite die kop te hang, deur of n cable tie of iets deur die oe te sit en vas te trek, of deur 2 hoeke te gebruik waar die eerste hoek net daar is om die viskop vas te hou en die circle dan los hang, amper soos n hair rig vir die boilies as jy karp vang.
 

Skuimkop

Sealiner
Ek gebruik ook nie sirkel hoeke nie en het hulle ook nog nie probeer nie en dis bloot omdat ek nie aan iets (Bandit, Mustad en Daiichi hoeke) wil verander wat vir my werk nie, maar jy moet glo net jou vasmaak (kap) tegniek aanpas om sukses met die sirkel hoeke te he. Jy moet blykbaar net die lyn stop tydens die run om die sirkel hoek in die vis se mond hoek te laat set en NIE kap nie. Hulle gebruik ook die sirkel hoeke omdat dit minder skade aan die visse veroorsaak omdat dit altyd aan die mond hoeke hak.

Maar nou vra ek jou met trane in my oe hoe kap jy nie 'n baber met daai runs van hulle nie? Die bloedjies vloei dan mos lekker of hoe en dis teen jou instinkte. hahaha
 

Ant86

Sealiner
I use a 9/0 Mustad demon Circle with day olds for bait.

I lost lots of barbel in December simply because i battled to use the correct method for hooking the fish.

I have now finally mastered the technique,

Let him run for 4 or 5 seconds and then just tighten the drag and it always hooks in the corner of the mouth.

There is no ways of him opening the hook or slipping off-circle hooks SIT VAS!!!

It is also very easy to get out once you have landed the fish and no more gut hooks.

The eagle claw 10/0 is also another very good circle hook

Circles are the way forward,

Link for fish head circle rig

"End tackle was a short 1m x 1.0mm leader with an Eagle Claw 10/0 medium gauge Circle hook on a 60cm x 1.0mm hook snood."

http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=25843&forum_id=64

Good Luck
 
Top