kosie die ouens gebruik circles baie goed met haai ase, en dis meestal koppe.
Die groot ding is n circle moet uitsteek. Deisel het iewers gewys hoe en hy gebruik dit ook op koppe... basies maak jy n plek vir die circle om buite die kop te hang, deur of n cable tie of iets deur die oe te sit en vas te trek, of deur 2 hoeke te gebruik waar die eerste hoek net daar is om die viskop vas te hou en die circle dan los hang, amper soos n hair rig vir die boilies as jy karp vang.