Die apteker vra vir sy assistent:"Wat is verkeerd met daai ou wat so
teen die muur leun?"
Die assistent sê: "Hy het vanoggend hier ingekom en gevra
vir hoesstroop, maar ek kon dit nie kry nie, toe jaag ek hom so 'n
bottel Brooklax in."
Die apteker strip sy draad: "Maar my verdomp man, jy kan nie iemand se
hoesbui probeer regmaak met 'n bottel Brooklax nie!"
"Natuurlik kan 'n mens", sê die assistent, "Kyk na die ou. Hy's te -
verdomp bang om te hoes!"