Hoesstroop

neilze

Member
Die  apteker vra vir sy assistent:"Wat is verkeerd met daai ou wat so

teen die  muur leun?"

Die assistent sê: "Hy het vanoggend hier ingekom en gevra

vir hoesstroop, maar ek kon dit nie kry nie, toe jaag ek hom  so 'n

bottel Brooklax in."

Die  apteker strip sy draad: "Maar my verdomp man, jy kan nie iemand se

hoesbui  probeer regmaak met 'n bottel Brooklax nie!"

"Natuurlik  kan 'n mens", sê die assistent, "Kyk na die ou. Hy's te -

verdomp bang om te hoes!"
 

G.I.JOE

Senior Member
Die ou gaan Dokter toe:"dokter, ek poep verskriklik, maar die probleem is ek hoor niks en ek ruik niks, wat kan verkeerd wees"?

Dokter:"hier is n botteltjie blou pille, drink dit vir n week en kom sien my weer"

Volgende week:"dokter, nou verstaan ek nie, ek poep nogsteeds so baie, maar nou stink dit baie erg"!

Dokter:"daar sy, nou is jou neus reg,nou nog net jou ore"!
 
Top