Jake the Snake
New member
Ek het gewoonlik met 'n No. 6-8 fear none hoek gevang totdat ek gehoor het dat al die "GROOT" manne met 0.8 of 1 hengel. Toe toets ek wat die veskil is met die hoeke as ek ass aan sit (Floats, deeg, ens.)
Op die 1ste hoekie: (Slegs float)
Met 1 gewone float (super cast, stevenson), float die No 6-8 hoek glad nie soos hulle in prentjies wys nie. Inteendeel hy sink. Hy float eers as ek 2 floats opsit OF as ek `n grooter floatie opsit. En omdat die hoek so swaar is pop die hoek net op vir so ongeveer 30 min, tot waar hy neutrally bojant begin raak/ maw amper op die grond le.
Die 0.8-1 hoek float met een gewone floatie vit ure!! Ek het inteen deel die strop gelos vir ongeveer 4 ure en toe ek terugkom het hy nogsteeds gefloat!!
Op die tweede hoekie:
Ek het hierop `n float met SWD op gesit en net soos hier bo het die grooter hoek daadelik gesink en die kleiner hoek het gefloat vir so ongebeer 20min tot waar hy "neutrally bojant"geraak het en so gebly het vir ongeveer 2-3 ure.
Ma die resultate het een van my friende dit gaan toets by `n club comp en hy het opgeeindig met 12 viss vir die dag asook die eerste prys.
Ek weet nie wat die vir julle manne se ,maar vir my is ek nou oortuig dat om kleiner hoeke te gebruik sal vir my beter resultate by kompetisies en oor die alemeen gee.