Dis reg, hulle gee nie golf hoogte's nie.
Vir see hengel van 'n boot, is golf hoogte nie so belangrik nie, die "periode" tussen die golwe is van veel meer belang. Die groter to periode, die meer verder uitmekaar is die golwe.
Solank daar geen wind is nie, is jy veilig. Ek het al in 6m swell gemaklik gehengel, want daar was geen wind. MAAR, sou 'n 25knt NW jou vang, met 'n 4m swell, dan gaan jy lelik pak kry!!


Moet net nie vra hoe ek dit weet nie.............:swear