I agree with Enigma that Bunspice 32 is deadly. I was told to use the Mr Muti Bunspice32 floaties and after only two sessions I need another bottle of the stuff.
Mr Muti BS32 Floatie with Transkaroo & FX on the ball has been very good for me.
daar is n hele paar ordentlike bunspice dips op die mark:-
1.)Braam Stoltz - KD02
2.)MR Muti - Bunspice Economical dip (my gunsteling)
3.)R Spice van William Petri
4.)en dan trucella se bunspice (kan nie die naam onthou nie)
wat snaaks is, is dat nie al die verskillende "brands" by dieselfde damme werk nie. moet wees agv die mengsels. ek praat onder korreksie maar is bunspice 32 nie n mengsel van anys en bunspice nie?