hi there has anyone tried swimming a live carp

aquadementia

Sealiner
hi there

has anyone tried swimming a live carp for a barbel?

gonna be spending the weekend at Roodekopjes and it just occurred to me I might pick up a croc on my swimbait so never-mind! :p

lol ok well is it possible or do carp swim for the nearest weed bed to recover?

would I do better to just slide/throw/drop its head out?

thanks!
 

braailegend

Senior Member
You can, with small ones (300-500g). I usually use bass for that and when it dies I use it as a throw bait. I fish in the shallows, so my trace include a 5-6oz sinker which keeps the fish from going into snags. So basicly a live bait.

Dont know if I'll send out a swimbait just like that, bound to pick up snags/grass
 

Skuimkop

Sealiner
Een van die beste baits is live bait, en of dit nou Karp, Bass, Kurper of enige ander spesie is maak nie saak nie. Kyk maar net watse spesie kom volop in die water voor wat jy gaan target. So die antwoord op jou vraag is ja. Hulle sal wel swem vir structures maar ek 'anker' hulle met of 'n vet gly sinker op die hooflyn of 'n threeway swivel rig soos hulle met R&S gebruik ook met 'n vet sinker. Die enigste verskil van hoe die gewone ouens die Karp rig teen oor hoe ek dit doen is waar ek die Karp hak met die hoeke. Ek hak my hoeke aan die onderkant van die Karp en nie by die ruggraat nie. Ek hak die een hoek net aan die onderkant van die Karp se kop by daai wit deel met die los 'velle' (net deur die vel aangesien daar niks gewig op daai hoek trek nie en ek sal later verduidelik hoekom dit nie 'trek' nie). Die tweede hoek wat ek snell hak ek dan weer net die die 'O'-ring van die Karp se fnol. Ook trek hier niks gewig nie. Dan maak ek 'n knoop (ken nie sy naam nie) om die Karp se stert en dis met die hulp van daai knoop dat al die gewig op die stert trek en nie op die hoeke nie. Sal later pics post van die rig en die knoop. Ek sny ook van die vinne af/deur om die vis se beweging te beperk of te beheer in 'n mate. Hierdie help met die vibrasies om die babers ook nader te lok.

Rede hoekom ek die hoeke aan die onderkant van die Karp hak en nie bo by sy ruggraat nie???? As die Karp lank in die water is begin hy moeg raak met die ekstra gewig (hoeke) op sy rug en dan 'capsize' hy later en verdrink en dan is dit die einde van jou 'live' bait, lol. Met die hoeke onder die Karp kan die Karp nog in die 'regte' posisie op die bodem gaan lê (en nogsteeds water deur se kiewe pomp) totdat hy genoegsaam herstel het om weer rond te swem sonder om te verdrink. Dus het jy langer 'n live bait in die water.
 

Skuimkop

Sealiner
Hier is hoe ek die hoek onder die Karp se bek hak. Dit is ge-photoshop om vir julle mooi te demonstreer.
 

Attachments

  • Carp head hook.jpg
    Carp head hook.jpg
    21.9 KB · Views: 287

Skuimkop

Sealiner
Hier is waar ek die live bait rig en die knoop demonstreer alhoewel dit nog op die 'ou' manier is waar ek die hoek deur die rug gehak het maar die knoop bly dieselfde. Ek gee ook tips op die pic hoe die vinne gesny moet word om jou vis se swem te manipuleer om te swem soos jy dit wil hê. Ek noem dit nie op die pic nie maar sny een kant van jou bait vis se vinne kort af sodat jy sy rigting beduiwel sodra hy onder stress wil weg swem van 'n roofvis (in ons geval 'n baber) af.

Ps: Daar is ook 'n tip om vir jou live bait 'n lekker 'sent' trail te gee.
 

Attachments

  • Live bait knoop..JPG
    Live bait knoop..JPG
    40.3 KB · Views: 283

Cheetha FS

Sealiner
Chris go for it! I use the cob slide rig with .70 mono  and atleast 2x 10/0 or 12/0. I then rig the first hook just behind the carp head. The one skuimkop is useing works whell but tends to snag a bit. Also try half a carp with guts stil intackt with a sircle hook of anything from 12/0 to 16/0 through both lips or through the eyes. Goodluck and give us a nice report on return!

 
 

200ts

Senior Member
Hi Cheetha

Do you slide baits for barbel like we do in rock and surf?  interesting  what sort of results did you have?
 

nobbles

New member
I wondered how long it would take cheetha to post on live bait. You will deffinatly catch a whiskers on a live carp. Whats the biggest youve used cheetha?
 

Skuimkop

Sealiner
nobbles wrote:
Whats the biggest youve used cheetha?

Would like to know as well. Mine was a 1,6 kilo Carp at Bloemhof (Bamboesspruit) and I lost a massive barbel with it. Must have been a 25 kilo plus snor judging by it's tail that came out of the water just before the bait came loose. And not that the Cat's mouth was to small but I used other peoples (friends) tiny hooks because my stuff was still in transit from the Western Cape when I moved back to Pretoors. Won't make that mistake ever again, lol.
 

Cheetha FS

Sealiner
@200ts jip slides like rock and surf work but u need a steep angle to work ur bait down as there is no moveing sand to cover ur grap sinker.

My biggest live bait was a 3kg carp taken out about 600m in a very old and deep river bed within a existing river. Almost like at Bloemhof just without the snags.lol. The bait was out for about 6hours when i got picked up.

The most inportant thing to considder when useing live carp for bait is to make sure u dont have to big snags that can brake u off ones hooked. When the carp is in it will try to swim away from what is holding on to him(hooks and line) and that is where i believe the sucsess comes in. I believe in that proses the fish is sending out stress signals wich the cats in return pickup and go in for a easy meal. Im am however going to add a extra idea wich Skuimkop gave me and that is by ading some oils or blood spray from Team Catfish in pill capsules just to get some flavour aswell.

The live bait thing makes allot of sense and one good example is that show on dstv with that guy Jakoob. In most of his big cat catches he uses live bait.

@Chris Weeds will work wonderfull if u can drop a baby chiken or even a finch right next to the reeds. It will simulate a chick dropping from its nest. Good luck my friend!
 

Zoompoep

New member
Ek neem aan jy gaan by Noord transvaal gronde hengel, daar is ni baie croc's daar nie ,hulle is meer in die rivier op. Het seker nog net 1 keer n croc daai kant gesien. Wees maar waaksaam daai plek is maar bekend vir sy diefstal in die aand!
 

Zoompoep

New member
Dennekruin is ook maar onveilig veral as jy heeltemal links kamp ons kamp ook gewoonlik daar maar jy moet maar waaksaam wees. Ons sal julle daar sien ons sal seker die naweek daar launch en ook dalk daar slaap. Die hengel daar is baie sleg baie water gras voor so slyk tipe dit mors die lynne baie op! gras is tot diep in.
 

aquadementia

Sealiner
ai dis 'n jammerte ek wou graag 'n groot snorre van die kant af vang. Ons kamp plek is blykbaar net langs die launch... Dit sal my eerste keer by Dennekruin wees so ek weet nie waar presies dit is nie. Cool sien uit om julle te ontmoet, ons hou entlik 'n bachelors naweek so the more the merrier :p
 

Zoompoep

New member
Ons het 2 naweke terug daar n bachelors gehou! Die kaans is goed dat ek dalk by waterwese launch ,maar dit is veiliger daar waar julle is. Met baber tackle behoort daai gras nie n groot probleem te wees nie maar as jy met 5-10lb lyn hengel is dit net probleme. Daar is mooi babers daai kant daai is n baie goeie oewer.
 
Top