Hi julle hoe gaan dit met almal. Dink julle dit is

Goonch

Member
Hi julle hoe gaan dit met almal. Dink julle dit is better om dips te koop of as jy kan jou eie weergawe te mix?:wfish
 

Duanejc

Senior Member
I would say just buy. Supercast have a great range and have always worked for me. It takes a lot of time and effort to research and mix your own dips. However, if that is something that you are very interested in it never hurts to experiment yourself. I think every guy has his own opinion on this subject, me personally, I am more that happy to use what the pros put on the shelf, and I have had great results so far!
 

Naruto

Sealiner
So much has been said on this topic. And as DuanJC Says, everyone has his own opinion. As I have said in the past, I make and buy dips. But it is interesting that sometimes the home-made dips get the fish more often than the bought dips.

But what is even more important is distance and bait presentation.
 

Japie

New member
Goonch

My only problem with buying the dips is the very large profit that is made by the suppliers.  You can mix 1 litre of a specific dip for R8-00. The same dip will cost you +-R20-00/50ml in the shops. This means that they will make R400-00. That is a profit margin of 5000%.

Unfortunately I only get to fish a few times during the year and the mixed dips will go bad as I 'm not able to use the large quantities, so I have to buy my dips. But for someone fishing very regulary it is the best to mix his own dips.
 

christopheradam

New member
I buy alot more than what I mix but I mix my own "bases" like Banjo and FX which I use alot of at any venue and at any time of the year. Even plain Glucose syrup is a good base which I have used to great success.

My biggest gripe with buying from the shelf is that the concentration of the Bomb-Dips is very poor. I would rather purchase a 50ml concentrate and mix that with 150ml of Glucose syrup or even Glycerine.

My 2 cents
 

Brakkanjan

Senior Member
Ek koop en maak my eie dips. Heuning, mielie-stroop en glucose maak 'n goeie basis soos christopheradam se. Sommige konsentrate word gemeng in 100ml bottels om tyd by die water te bespaar en om bv. meer floro en 'n beter kwaliteit floro in die water te kry. Ek het bv. 'n bloekom - heuning en TCP mengsel en banjo en molassa mengsel asook FX en perdeby.
 

Jake the Snake

New member
NEt `n vraag. Waar koop `n mens die basis materiale? En ook hoe weet ek wat in die dip in gan? Is daar respte uit vir `n veskeidenhied van dippies ie FX, Gatvol, Stuttafords, Dynamite, Tjop Tjop, Kap kap ens?
Kyk ek is nog redelik nuut in die visvang in en weet nog nie oor al die goed nie. Ek koop net en as dit werk koop ek meer.
:fswim
 

Naruto

Sealiner
Daar is nie 'n alombekende lys van resepte vir ál die dips nie. Elke vervaardiger het maar sy geheimpies. Daar is wel 'n paar resepte wat al op sealine bespreek is. Gaan net deur die ouer posts. Gaan kyk ook onder GENERAL. Jy kan ook die search funksie gebruik. Ek sou sê dis beter om by gekoopte dips te bly, want dit word al deur die vis erken as kos omdat so baie mense dit gebruik. Ek meng net my eie fx en so paar van my eie goed wat ek self ontwikkel het en wat ek vertroue in het. Verder het ek omtrent 10 gekoopte dips wat ek weet werk, soos tcp, devilsfork, stuttafords, banjo, bunspice, duiwelsdrek, looti, mielie-muti, garlic en almond.
 

gertb

New member
Brakkanjan wrote:
Ek koop en maak my eie dips. Heuning, mielie-stroop en glucose maak 'n goeie basis soos christopheradam se. Sommige konsentrate word gemeng in 100ml bottels om tyd by die water te bespaar en om bv. meer floro en 'n beter kwaliteit floro in die water te kry. Ek het bv. 'n bloekom - heuning en TCP mengsel en banjo en molassa mengsel asook FX en perdeby.

Hi Brakanjan,

Kan jy dalk vir ons sê hoeveel jy van elk gebruik om jou mengsels te meng wat jy bo genoem het, ek dink dat dit baie goeie kombinasies kan wees en wil dit  graag gaan probeer. Verkies jy om van een spesifieke verskaffer se dips te meng of probeer mens maar totdat jy die een kry wat die beste werk.

Baie dankie

Gert:fishn
 

Brakkanjan

Senior Member
Heuning en molassa en Glucose stroop basis werk goed vir my.Ek het 'n 500Ml botteljie met regte TCP wat ek by my pa gekry het gemeng met bloekom - heuning wat werk soos 'n bom. Ek het ook al gehoor van ouens wat van Kulfi se Roomys stroop koop en dit saam met 'n bietjie gelatien meng om dikker te kry. Geure van Kulfi soos rose, strawberry, cherry,bananna en caramel.
500 ml kos jou R20 , 00. Jy kan floro bysit soos verlang. Dae wat die wind waai kan jy dan BAIE van hierdie tipe konsentraat gooi en steeds baie vis vang. Ek gebruik van daardie geure ook in my grondvoer veral die strawberry of bananna by vaaldam saam met groot sukses.
 

Brakkanjan

Senior Member
Hi gert, jammer man ek gaan vir jou lieg as ek jou moet vertel, ek het van daardie dips 3 jaar gelede gemeng en gebruik vandag steeds en die reuk is net so goed soos daardie tyd wat ek hulle gemeng het. Ek weet my banjo en molassa mix het ek ook in 'n 500 Ml Powerade bottel en ek het nou die dag een vir my pa gemaak wat kook. 300ml Banjo en 200ml molassa, 1 groot eetlepel groen floro. Ek is ook nie skaam om baie te gooi nie. Skud hele strop dan in vla-poeier.
 

gertb

New member
Hi Brakanjan,

Dankie - ek gaan vir my maak met die banjo en molasse, sal laat weet hoe het dit gegaan. As jy kan onthou van hoe om die ander te maak laat maar weet. Weereens

dankie .

Gert::S
 

Brakkanjan

Senior Member
Het vandag iets probeer en dink hy sal 'n vis of twee kan vang. 100 ML Kulfi Piesang stroop, 100 Ml Glyserine, 15 Ml Vanilla essence, klein bietjie egg yellow en 4 eetlepels Custard poeier. Die ding is soet as hell!
 

gertb

New member
Brakkanjan wrote:
Het vandag iets probeer en dink hy sal 'n vis of twee kan vang. 100 ML Kulfi Piesang stroop, 100 Ml Glyserine, 15 Ml Vanilla essence, klein bietjie egg yellow en 4 eetlepels Custard poeier. Die ding is soet as hell!

Waar kan die Kulfi se stroop gekoop word?

Gert
 

Brakkanjan

Senior Member
Gert ons het hier in die Vuildriehoek 2 plekke, Mimo's in Vanderbijlpark, asook Mimosa in Vereeniging. Geure is Roos, Caramel, Piesang, Strawberry, Bubblegum en Cream Soda.Kos omtrent R20,00 vir 500ml. Jy kry selfs houers met 5 Liter in ongelukkig weet ek nie wat is die prys nie.
 
Top