Ag ons almal het ons af dae, dit was maar net jou bad luck daardie dag. Ek het so week na julle weg is weer n gooi daar gaan maak en nie n enkele sinker gehad wat bly sit het nie, slides het uitgespoel, ek het direk in bamboes in geslide en my een stok het in die middel afgebreek.
If it wasn't for bad luck i wouldnt have luck at all.
Hahaha nou het ek n paar ekstra sinkers vir more. Ek dink jy is bad luck, toe jy weg is het n pel van my 6 bronzies die volgende oggend gevang en 4 het hom afgebyt op sy staal.
Ek vang nie weer saam jou nie hahaha