
sien jy het ou connie se poseidon mooi gerenovate.hy loop en spog nou orals met sy stok.ja dalk wen hy nou die jaar die george galjoenderby met hom.dis as johan van mosselbaai hom laaaat wen!!!shame weetie wat hy nog moet doen om te wen nie?twee keer 3de.een keer 2 de nogal met 3.95!.ook al heaviest edible naas galie maar hy kom net nie eerste nie.die stok is dalk nou net wat hy nodig het!!!ai ou tjomma dis pragstuk.maar my kaalgat bikini girl purglass gaan jou beat
![]()

vergeet om te vra soek mooi galjoen prentjie op my stroke 2 en lelike ou beenbek op my stroke 4 !!!hy vang hope vis.tot my vrou is mal oor hom.My 400/4 purglass pragtig.met daai mooi bikinigirl en galjoen op.kannie wag vir winter om hom in te lyf .pragstok.