dswart wrote:
Dirk ek sal myne ook vir jou bring as jy wil na die liga Saterdag. Gaan Pretoria toe volgende week, so gaan hom eers weer nodig hê met die weskus liga. Hy het K-series guides op.
Ps. Ek kan nie glo julle sukkel nog met multipliers vir edibles nie... laat my dink aan die donkiekarre wat nog hier in die Kaap rondry
Emile
Cuban dit is georganiseeer met die Rooi Een M()#r vir volgende week dat jy na die klein DC kan kyk.
Nou moet die Rooi Een net onthou...