Hi Guys i need some help. Been reading up on rietv

medic

New member
Johann_Marais wrote:
Hoekom sal mens daar wil hengel oor Paasnaweek met honderde mense selfs al kry jy plek vir n tent.
Well Johann dis maar die enigste tyd wat ek kry om tegaan hengel... het jy n beter opsie vir my wat sulke menneer visse produce in en om PTa ?
 
medic wrote:

As dit al tyd is dan is dit al tyd.. Minstens staan mens steeds 'n kans om daai grote te kry.

Kyk min ander damme produce 40 ponders op so gereelde basis veral in en om PTA
 
medic

New member
Ja wat kyk ek weet Rietvlei is soos n miernes op naweke veral paasnaweek, maar wat kan mens doen... hengel maar om die MIERRE...LOL...
 
Net so, as ek nou terug dink het Karen haar PB by DD gevang oor paasnaweek toe ons swim moes gaan opslaan in die bos omdat dit te vol was.

Ek het nog n massive merk op my kuit toe ek in die water in 'n klip vas geloop het toe ek die vis moes skep.

Karen was ekstaties en ek het amper gele en huil van pyn.
 
buffel 12

New member
Goeie dag. As ek foute maak verskoon my maar ek is nuut op die suite. Kan iemand my asb se hoeveel dit min of meer gaan kos vir 2 mense vir 2 nagte in Desember maand met i tent
 
Top