Hi can anybody please tell me if fishing at Bronkh

AYOBA!

Sealiner
dink ek het nog 'n kwitansie in ide bakkie vir baja, dis duurder daar maar darem is daar ordentlike toilet geriewe, byt vas, ek gaan soek gou...
 

tauretsman

New member
Wag dis ok, ons was al daar vir 'n dag en weet wat om te verwag as ons soon toe gaan.  Gaan 'n lekker aand visvang sessie insit. Kan nie meer wag nie. 
 

Naruto

Sealiner
Bronkies het showers ook en toilette. Weet net nie in watse toestand dit huidiglik is nie... Laat weet ons asb as jul daar oorbly.
 

AYOBA!

Sealiner
BAJADAM
0722586810
0828264660

R30 per persoon
R20 kinders 11-16
R10 kinders 4-10
R20 per kar
R50 per boot

oornag:
R40 per persoon
R20 kinders 11-16
R10 kinders 4-10
R20 krag
 

AYOBA!

Sealiner
plesier man, weet ongelukkig nie hoe lyk die geriewe nie, ek vang gewoonlik net bass so van 4 uur tot donker...
 

wmpruis

New member
Ek hou nogal van die natuur reservaat, dit is baie lekker en baie goedkoop. Die toilette is net nie meer so great nie, maar darem is daar. Ek is juis van plan om vir so 4 dae tussen kersfees en nuwe jaar te gaan.
 

wmpruis

New member
Die showers is gehawend. Daar is nie stort gordyne op nie en die krane is gebreuk. Jy kan daar stort met 'n gesukkel om die water oop te maak en vat vir jou 'n stort gordyn saam of iets soortgelyks.
 

wmpruis

New member
Ek hou daarvan om te gaan sit waar die groot boom is daar waar by die krag punte as hy nie gevat is nie. Andersins so naby as moontlik aan hom.
 

wmpruis

New member
Dit is hoekom ek die meeste van daardie spot hou.

Hier is 'n foto van die kontoer by daai boom.

 

 
 

Attachments

  • bronkies.jpg
    bronkies.jpg
    25.6 KB · Views: 99
Top