Ek hou nogal van die natuur reservaat, dit is baie lekker en baie goedkoop. Die toilette is net nie meer so great nie, maar darem is daar. Ek is juis van plan om vir so 4 dae tussen kersfees en nuwe jaar te gaan.
Die showers is gehawend. Daar is nie stort gordyne op nie en die krane is gebreuk. Jy kan daar stort met 'n gesukkel om die water oop te maak en vat vir jou 'n stort gordyn saam of iets soortgelyks.