Hi almal hoe gaan dit? Vir die wat belangstel ek h

Goonch

Member
Hi almal hoe gaan dit? Vir die wat belangstel ek het 'n manier om my eie FX te maak by 'n vriend van my gekry. Dit werk 'n mens goed koper uit om te maak as om dit te koop so vir die wat belangstel hier is dit.

2 botteltjies Vanilla essence

 

1 blikkie kondensmelk

 

Florescent

 

Vanilla Custard poeier

 

 

Ek weet nie hoeveel Florescent hy gebruik nie of hoeveel Vanilla Custard poeier nie want hy sê dis maar soveel soos jy voel dit is reg. Ek gaan dit probeer as ek nou weer gaan visvang in die Vaal Rivier.:wfish
 

Naruto

Sealiner
Dai resep lyk bekend. Doen n search. Da is n ander ene wat nes die real thing is. Werk soos n bom.
 

Goonch

Member
EK het die twee gekry watter een klink reg vir jou?

 

FX
120ml Moirs Caramel
10ml Moirs Vanilla
10ml Green Florecein or red.
1 Packet of Moirs Caramel Pudding
Mix all together and voila. You can add the Glyserene to thicken it a bit.

OF

Ingredients:

60 ml Caramel essence (Moirs)

30 ml Vanilla essence

500 g Caramel Syrup

1 packet Caramel instant puding powder

1.5 teaspoon fluorocene powder (usually green)

Method:

Mix Caramel and Vanilla essence with the caramel syrup till you have even consistency. Now add the fluorocene powder slowly while mixing. Finally add the instant pudding bit by bit to thicken the dip. Constantly stirr to prevent lumps. You can decide how thick you want the dip by adding more/less instant pudding
 

Goonch

Member
Dankie wat se soort Caramel Syrup en Caramel instant puding powder het jy gebruik? Koop 'n mens dit ook maar by 'n plek soos Spar of Checkers?
 

misguide

Senior Member
I use Illovo Caramel Syrup and Moirs Caramel essence.

I use 2 x Instant puddings (Caramel) in mine

I use 50g of Green A Grade fluorescene in a mix - it is a lot but is very effective!

I dont use Vanilla Essence.

I have tried adding a tin or 2 of Caramel Treat before as well - just makes it very "thick"
 

Goonch

Member
Dink jy die FX dip sal werk in die Vaal Rivier of het jy ander raad vir my vir die Vaal? Ek gebruik altyd 'n simolina deegie wat ek met banjo gegeer het. Maar 'n ander ou het vir my gesê ek moet die FX maak en plan supercast mieliebom koop en dit daarop gooi en ek moet bruin brood en die FX meng om 'n deegie te maak of ek kan my mimolina deegie met die FX meng wat dink jy?
 

Naruto

Sealiner
Fx bruinbrood degie werk lekker net so of saam n floatie of mielie. Vicks met looti oor (net n kolletjie van elk) op di bol werk ook. Probeer n gewone roet wit degie. Ekt al geblank met semolina, maar dit help as jy n backup het.
 

Goonch

Member
Jammer dis seker 'n dom vraag maar hoe maak 'n mens 'n roet wit degie en sal jy sê dis beter as 'n simolina deegie?
 

christodeb

Senior Member
Doen 'n search op die forum vir die resep. Daar is niks beter as 'n gewone soet wit deeg nie. Jy sal in enige dam vis vang met wit deeg. Die geheim van oewer hengel is om nie te veel te karring met verskillende dips en ase nie. As jy sukkel om vis te kry wissel jou afstande voor jy aas en dips verander.

Probeer om altyd so lig as moontlik te hengel, moenie hoeklyne dikker as 7lb gebruik nie en ook nie hoeke groter as 0.8 daiichi nie. As jy sien die visse breek jou hoeklyne of buig jou hoeke oop, dan kan jy oorweeg om na 10lb hoeklyne en no 2 Daiichi hoeke te gaan, ek moet wel vir jou byse dat ons al baie groot visse op 7lb hoeklyne en 0.8 Daiichi hoeke gevang het.
 

Naruto

Sealiner
Wel gese Christob. Soet wit deeg moet koud gehou word anders word dit suur. Of maak elke paar ure n nuwe bolletjie. Hou dit in sakkie sodat dit nie uitdroog nie. Vars aas werk beter as enige dip. Ekt al baie kere vis gekry nadat ek n vars degie gemaak het.
 
Top