Hi almal hoe gaan dit? Vir die wat belangstel ek het 'n manier om my eie FX te maak by 'n vriend van my gekry. Dit werk 'n mens goed koper uit om te maak as om dit te koop so vir die wat belangstel hier is dit.
2 botteltjies Vanilla essence
1 blikkie kondensmelk
Florescent
Vanilla Custard poeier
Ek weet nie hoeveel Florescent hy gebruik nie of hoeveel Vanilla Custard poeier nie want hy sê dis maar soveel soos jy voel dit is reg. Ek gaan dit probeer as ek nou weer gaan visvang in die Vaal Rivier.