Hi All, I recently heard that the fishing licence

svrooyen

New member
Hi All,

I recently heard that the fishing licences in Nam are increasing from the R14 / month.

Can anyone who knows what the new fees are please post them, as I am going down in November.

Thanks
 
Simen

Sealiner
Thats right, you will now have to pay R14-00 for the whole month of fishing.

Just Beware your Fish import licence has now increased to something likeR450-00/ R500-00 ( I stand corrected)
 
Koper

Senior Member
Simen wrote:
Thats right, you will now have to pay R14-00 for the whole month of fishing.

Just Beware your Fish import licence has now increased to something likeR450-00/ R500-00 ( I stand corrected)
Simen,

Ek het sopas verstik aan 'n groot hap Springbok lug, dog jy skeer gek & bel MCM.

::cavmn::cavmn::cavmn::cavmnDie invoerpermit het verhoog vanaf R135-00 na R505-00.::cavmn::cavmn::cavmn

Ek's op hierdie stadium baie ver van afkoel af!
 
Simen

Sealiner
Dit is nou vroeg in die week bekend gemaak. Weet nie regtig wat die buitensporige tariewe teweeg gebring het nie.
 
svrooyen

New member
I have just returned from NAM and the fishing license was NAM$14.00 for a months license.

I am lucky i am not headed to SA with the fish, don't have the R500 for the import fees.
 
KLAASMAN

New member
Simen wrote:
Dit is nou vroeg in die week bekend gemaak. Weet nie regtig wat die buitensporige tariewe teweeg gebring het nie.

Hulle sien hoeveel geld ons hengelaars aan hengelgerei,aas en brandstof kan spandeer om in Namibie te hengel en neem dan nou maar aan ons kan dit bekostig.Vir my bly dit n bargain.Sal niks veruil vir n trip Henties toe nie.Dis vir my so lekker daar die vrou wil nie eers saam gaan nie.
 
Mev. Spyker

Senior Member
KLAASMAN wrote:

Hi Klaasman, ja die Namibiese tariewe bly die selfde jy betaal net R14-00 per permit vir 'n maand hoor, maar die probleem kom by S.A. met die invoerpermit hoor dit is hulle tariewe wat nou so opgegaan het. Ek dink nie dis baie reg nie. As iemand die pryse moes opstoot is dit ons dit is hier waar die vis gevang word. Maar nou wil hulle daai klomp geld vra om dit in te neem na julle toe. Erg !!!!!!!!!!
 
KLAASMAN

New member
Mev. Spyker wrote:

Hallo Mev.Spyker.Ons is 8 hengelaars wat Henties toe kom in Desember en elkeen het n invoerpermit van R505.Vir ons ouens wat 3 keer n jaar Henties toe kom is dit nie eintlik n probleem nie aangesien ons in die Vrystaat bly en nie baie tyd kry soos die manne wat by die kus bly om te hengel nie.Ek kry nog elke jaar my vis in Henties en is bereid om dit te betaal.En as dit eendag so buitensporig raak dat ek nie die invoerpermit kan bekostig nie,dan kom ek nogsteeds Henties toe en vang om te eet en vang om te release.En moenie n fout maak nie,ons release baie vis.So wat ek eintlik wil se is dat ek het vrede gemaak met ons leiers wat in beheer is se doen en late en hulle gaan my nie afskrik om te hengel nie tensy hulle die grense toemaak.Ek weet dit is nie almal se siening nie,maar dis hoe ek voel.Dit is maar so met die brandstof ook wat jou duur te staan kom en met alles wat duurder word,maar as Henties jou eers gebyt het is dit soos n 2de huis.Dankie vir julle Namibiers se vriendlikheid,gasvryheid en raad.Ek het al baie vriende daar gemaak wat regoor Namibie bly en gesels gereeld met die manne.Julle sal my nog vir jare lank op julle kuslyn sien.Ek het ons kuslyn van Oos na Wes gehengel en dit was ook lekker,maar Namibie bly tops vir my.Groete daar en sien julle in Desember.
 
Mev. Spyker

Senior Member
Hi Klaasman, ag man dankie vir die brief, weet jy ek wens almal kan voel soos jy daaroor mens kan niks daaromtrent doen nie, mens moet seker maar met dit saam lewe, en dit is soos jy sê al kom tag en release jy net die vis dit gaan tog maar oor die wegkom en kuier julle kan amper vis goedkoper koop daar, maar so vars uit die see is dit darm maar baie lekker.

Nou jy moet nou onthou ek kyk uit vir jou en ry nou verby Spyker se gat en kom drink nie koffie of 'n dop nie is daar moeilikheid ek weet nou jy kom nê.

Julle moet veillig ry en sien julle een van die dae..

Mev. Spyker
 
Top