Hey guys, Myself and Gustaf went for a session

Stapies

Sealiner
Hey guys,

Myself and Gustaf went for a session at a place I would not mention. We set of at 05:30 to a place near Gourits. Got there and the seas was big. I was a bit worried at first but I knew some species like it big.

Got to the first spot and first bait in. I get a tap tap and on! Small gallie. Released. Had a few more throws and decided to try anther nice looking spot. Lines in and very quiet. Then Gustaf goes vas. Massive jan briun! Nice! I get a ta tap and vas. And then the circle pulls. Then next cast again. Vas! Skaam haai. Had a few more pulls but it wast amazing and the water was pushing so we decided to try the first spot again as it looked very nice now!!!

Gustaf first took a walk to a smaal hole not far from there. HE managed a kolstert and a skaamie. I made a gooi and immediately I was pulled flat on my 2-4oz BM garrick rod. Vas! Taking line and playing the fish nicely. Next thing a massive bream appears in front of me and then as the wave pulled back it dived under a rock and the hook pulled. #@$%#@^....

Next cast and tap tap and on! Bronze bream. Gustaf joined me and he got interest immediately and he landed a nice 37cm stinky. Then I go vas. Gallie. Released them and Gustaf goes vas. Bronze bream. Then again, bronze bream. Then me! What???? Can this be? Another bronze bream...

Almost every bait that touches the water is fish...

The tide was pushing hard now and with the big seas we decided to head to safer ground. So we moved to go look for shad.

Water was a bit low still but we fished and kept trying. Gustaf got another kolstert and he kept it for bait... Then I saw a perfect little piece of working water and put a pillie on a gamagatsu 9/0 in it. Tap tap and grrrrrr!!!! Fish on!!! Gustaf landed her for me. Beaut of a shad.

Then He gets interest. tap tap tap tap and then vas! 6/0 set and quite a strange fight on a shad trace and bait... To our amazement a massive bronze bream... On Pilchard and a 6/0 hook. Strange is all I can say. We packed up and headed back after what was one of the most enjoyable fishing days I had in a long time!!!

I have mentioned fish here but we caught many. I might have missed some small ones but new years party's does seem to work on a person the same way as tipex works on paper...lol The total was about 15 eds for the session and 2 sharks

Here is eye candy of catches there from this and a previous trip...

2n00opv.jpg

6ema6r.jpg

2nc0xe1.jpg

8wwlzk.jpg

abo0g.jpg

s3dmaa.jpg

16c47bs.jpg

2059py0.jpg

2eg8hu8.jpg

14ipeo8.jpg

2mc6r9f.jpg

mm8tus.jpg

2qb9bi8.jpg

143fds2.jpg
 
flippy

Sealiner
very nice catches.. me and surf fishing not the best of friends as i prefer rocks but some of that pics of clean surf looks absolutely fantastic

near impossible for nothing to come out of spots looking like that on the day

:SSS
 
Stapies

Sealiner
flippy wrote:

The pics I posted is of high tide... It is mostly rock with one or 2 sandy spots. We actually had a slow day as this spot can cook at times!!! But still, what a day!!!

@ PSY, will do! Jy mis uit en moet saam ons 'n ding kom vang!!!
 
Toobster

Senior Member
Hey Stappies.
Great vangste daardie. Wanneer was dit gevang. Die see is dan die laaste week of wat so plat en die water helder.
Ek gooi al wat n aas is maar niks wil byt hier in die suidkaap nie. Dalk is ek net nie lucky genoeg nie!
Bly om te hoor daar is darm nog vis.

Ek sit 2 fotos by van my aas vir haai, voor en na dit in die water was.

Gee bietjie raad waar om te gooi man..

Groete
 
Attachments

  • image.jpg
    image.jpg
    22.8 KB · Views: 1,305

Stapies

Sealiner
Toobster wrote:
Hey Stappies.
Great vangste daardie. Wanneer was dit gevang. Die see is dan die laaste week of wat so plat en die water helder.
Ek gooi al wat n aas is maar niks wil byt hier in die suidkaap nie. Dalk is ek net nie lucky genoeg nie!
Bly om te hoor daar is darm nog vis.

Ek sit 2 fotos by van my aas vir haai, voor en na dit in die water was.

Gee bietjie raad waar om te gooi man..

Groete

Hi,

Dit was alles gevang die dag voor ek die report gepost het... Die water da is baie oop en die see was mooi an. Ek glo persoonlik tans is die kondisies nie te great vir hengel nie want die water is skoon en plat.

Gan hengel diep water punte soos Gerickes punt, die saal, vegkop, en dan is daar mooi plekke by mosselbaai se punt. Voelklip is okay maar gevaarlik en da het eer gister 'n 38kg kob by boggoms baai uitgekom.

Ek sal oorslaan na nag hengel toe in die kondisies of plekke waar da baie skuim is op die klippe vir eds. Daar is sprake van raggies by hartenbos mond oor die afgelope paar aande. Maar sonder fotos is dit maar net dit, sprake.lol

Ook baie elwe tans in die nag en in die dag op gourits hoort jy hulle van die klippe te kry ook.
 
Bevid

Sealiner
Hell chom. Great stuff. Pity about the one pic of the elf being spoilt with that ugly ou holding the fish :fbash
 
Toobster

Senior Member
Stapies wrote:
Toobster wrote:
Hey Stappies.
Great vangste daardie. Wanneer was dit gevang. Die see is dan die laaste week of wat so plat en die water helder.
Ek gooi al wat n aas is maar niks wil byt hier in die suidkaap nie. Dalk is ek net nie lucky genoeg nie!
Bly om te hoor daar is darm nog vis.

Ek sit 2 fotos by van my aas vir haai, voor en na dit in die water was.

Gee bietjie raad waar om te gooi man..

Groete

Hi,

Dit was alles gevang die dag voor ek die report gepost het... Die water da is baie oop en die see was mooi an. Ek glo persoonlik tans is die kondisies nie te great vir hengel nie want die water is skoon en plat.

Gan hengel diep water punte soos Gerickes punt, die saal, vegkop, en dan is daar mooi plekke by mosselbaai se punt. Voelklip is okay maar gevaarlik en da het eer gister 'n 38kg kob by boggoms baai uitgekom.

Ek sal oorslaan na nag hengel toe in die kondisies of plekke waar da baie skuim is op die klippe vir eds. Daar is sprake van raggies by hartenbos mond oor die afgelope paar aande. Maar sonder fotos is dit maar net dit, sprake.lol

Ook baie elwe tans in die nag en in die dag op gourits hoort jy hulle van die klippe te kry ook.

Thanks Stapies, ek hou van strand hengel maar sal moet ander plekke try soos jy daar se.

Cheers
 
Stapies

Sealiner
So we decided to head back to our secret little spot... This was a couple of days ago just when the first of the rain started. The weather was all but good with a very strong side wind and extremely wet conditions.

There is no harm in trying we decided and we put lines in.

I was still baiting up when Gustaf immediately went on only seconds after his bait touched the water. Sommer lekker plat getrek en leker aan die boks. Paar minute later 'n pragtige poensie. Gou 'n foto geneem, getag en release... Hy gooi weer en sommer dadelik weer vas!!! Die keer 'n jong krakertjie!

Nice!!!

Toe maak ou Stanley vas! Sommer leke kop stampe en gou gou te land hy 'n gallie, sommer dadelik release sonder 'n foto.

Toe weer Gustaf... Bronze Bream, release sonder foto, toe ek vas... Bronze bream... Release sonder foto. - Die sand is ver en jy wade baie diep. So net special vis word getag...

Toe is Gustag weer vas. Sjoe!!! Nog 'n Bronze bream. Die water was nou al baie hoog en ons het met die leeu se bal gespeel... Toe voel ek 'n leke stamp. Vas! Agter elke klip het die vis geduik, elke keer moes ek weer lyn gee en weer wen. Toe land ek een van beter size Bronze breams... Foto sal volg.

Ons besluit toe om te skuif... Stap so entjie en toe is daar pragtige werkede water. Stanly gooi en dadelik maak hy vas! Klein gallie, released...

Toe hak hy weer 'n vis en die vis snag hom en alles kom af, vis ook... eina... Toe drop 2 visse my in die branders naby die klippe

Ons skuif toe so 100m en gooi vir elwe. Stanly kry 'n tap tap en vas... Maar bae klein roc cod. Toe weer..Die keer 'n undersized roman.

Teen die tyd was ons nat, koud en die weer bitter sleg. Ons het toe maar opgepak na 'n baie suksesvolle paar uurtjies se hengel.

In totaal 11 spesies gevang in 2 sessies.

Bietjie Eye candy

a2f8qs.jpg

2h2m79i.jpg

20r60qa.jpg

25ss8cj.jpg
 
Top