right manne dit help nie hulle dip en gee kortizoon inspuitings nie, eersten kortisoon is n baie baie slegte drug al doen hy wondere
kyk eerstens na jou probeem, as jy vlooie het, laat die honde was by n doggy parlour met dip, sal so 170 kos skat ek , dan moet jou huis uitgerook word en dit kan jy self doen, gebruik sommer daai fumetabs wat jy by spar of enige groot winkel koop, ek stel voor jy doen dit oor n naweek voor jy weg gaan
Sit n baksteen in elke 2 de vertrekm laat die goed rook-altans steek hulle aan en trek elke vertrek se deure toe incliding jou garages, tel die honde op en gaan weg vir n dag of 2
daar sal egter miskien nog luise in jou matte en huis wees so ek raai jou aan om dit so oor 3 na 4 weke weer te doen
jy kan jou huis vir een dag rook dit gee net nie so goeie efek soos 2-3 dae nie, maak net seker jy tel jou honde op by die salon en hulle gaan nie huistoe tot jy gefumegate het niem, dit maak alle luise , goggas en vismotte vrek
los ook alle kaste en deure oop
Dan as die honde nog vlooie het en jy bly in n kompleks dan gaan jy miskien bietjie meer sit
hoe gereeld was jy jou diere met honde sjampoo
As die probleme dan aangaan en dis nie vlooie nie dan kan jy kyk na medisyne-eerstens moet jy seker maak dit is vlooie en dat alle vlooie weg is