Terug na die dam manne, het iemand onlangs daar gevang?
M mariusb New member Sep 30, 2014 #23 Die dam het 'n paar mooi vis gelewer die afgelope jaar. Ek wil eintlik se dis seker die beste wat ek al gevang het by daai dam in jare. Die water is baie skoon.
Die dam het 'n paar mooi vis gelewer die afgelope jaar. Ek wil eintlik se dis seker die beste wat ek al gevang het by daai dam in jare. Die water is baie skoon.