hey guys i fished brakpan about 5 years ago my big

mariusb

New member
Die dam het 'n paar mooi vis gelewer die afgelope jaar. Ek wil eintlik se dis seker die beste wat ek al gevang het by daai dam in jare. Die water is baie skoon.
 
Top