het saterdag wat verby was ons maandelikse klubkomp by rooiwalle gehad maar ook die geleentheid gebruik om n bietjie te oefen vir die belangrike liga wat voorle.
dam is propvol met die water wat effens koeler as gewoonlik was en ook nog vuil van al die water wat inkom.
vis was wisselvallig en hulle het in sarsies gebyt. nes jy gedink het jy het n patroon, dan raak hulle weer weg. in die oggende was kolgooi baie belangrik en tempo hengel nog belangriker. later moes jy rond en bond gooi om die vis te kry.
ek het 24 vis ingeweeg vir die dag waarvan die grootste n baber van 11.7kg's was. die baber het ook bygedra dat ek die komp wen aangesien ons 3 hengelaars was wat baie naby aanmekaar was
ons kan weer na die liga oor die aas gesels....LOL
soos julle kan sien was die fotograaf net so bewerig soos ek.