het saterdag wat verby was ons maandelikse klubkom

LeonK

Member
het saterdag wat verby was ons maandelikse klubkomp by rooiwalle gehad maar ook die geleentheid gebruik om n bietjie te oefen vir die belangrike liga wat voorle.

dam is propvol met die water wat effens koeler as gewoonlik was en ook nog vuil van al die water wat inkom.

vis was wisselvallig en hulle het in sarsies gebyt. nes jy gedink het jy het n patroon, dan raak hulle weer weg. in die oggende was kolgooi baie belangrik en tempo hengel nog belangriker. later moes jy rond en bond gooi om die vis te kry.

ek het 24 vis ingeweeg vir die dag waarvan die grootste n baber van 11.7kg's was. die baber het ook bygedra dat ek die komp wen aangesien ons 3 hengelaars was wat baie naby aanmekaar was

ons kan weer na die liga oor die aas gesels....LOL

soos julle kan sien was die fotograaf net so bewerig soos ek.
 

Attachments

  • 11.7kg rooiwalle 05022011.JPG
    11.7kg rooiwalle 05022011.JPG
    44.3 KB · Views: 150

LeonK

Member
naruto ons het regs om gesit maar ek weet self nog nie waar hulle ons gaan pen nie. party se die vrouens en kinders gaan regs gepen word, ander se weer links. ons sal maar moet wag en kyk.
 

LeonK

Member
LOL....uhuh!

daai baber het 5 min voor die hoeter blaas geloop..(14:55) en hy het my besig gehou tot 15:40. daarna was almal gelukkig amper klaar geweeg en ek kom hom gou op die skaal gooi.
 

Enigma

Moderator
Good fishing and if it took that long then the Cat picked up a rig meant for carp / light fishing.

Great fish and well done on the win.
 

Enigma

Moderator
Good fishing and if it took that long then the Cat picked up a rig meant for carp / light fishing.

Great fish and well done on the win.
 

Brakkanjan

Senior Member
Great Stuff Rampokker, baie geluk met daardie wen! Ja ek dink jy het baie manne nuuskierig met daardie geheime aas van jou.

Die ouens aan ons kant het die karpe gevang ook met onbekende geure, dit het wel geblyk of BAIE FX gegooi is en Baie flouro gebruik is.

Hoop jy kook in die Liga ;)

Weer iets geleer by jou : Hou jou lyne maksimum tyd in, ek pak te vroeg op. Weet jy ek het my vliegmiere vergeet :(
 

HennieG

New member
Goed gedoen Leon. 'n Fight wat jy nie sommer optel met die dun lyntjies en dit nog net voor die toeter blaas.....soos die manne se, die laaste oomblik maak 'n groot verskil, of hy klein of groot is......hy is goud werd....Weereens geluk.^^..
 

Tweezer

New member
Middag almal. Ek wonder of ek die vraag moet vra. Uh mm, aag wat sal maar. Ek wonder wie is die 'Handsomeste' op die foto?:clap12
 
Top