Baie dankie Galjoen!
Ja nee jy sal pak kry oor galjoen vir haai aas!!!!! As 'n mens genoeg derms kan vries en so vir twee dae lank kan hengel by myl 100 gaan jy veseker 'n moster bronsie optel. Ek kan nie eers 'n groot makriel kop so ver gooi nie. Hulle tel sommer vlak op. Al wat sleg was, was die seegras maar dit was die laaste twee dae oral!