Waar het julle gewoon
En watter agent
Hoop om January 2016 weer te gaan
Is klaar besig on te beplan
Per night per person
Die garage lyk mooi groot
Was dit n 6 sleeper????
Sorry for all the questions
Ons bespreek die huis deur tanie Marie von Mollendorf van Namibshore guesthouse. Baie lekker huis genoeg slaapplek vir 8 mense en jy parkeer basies jou bakkie binne in die huis en sluit als rondom toe en die huis is gealarm en geslot soos 'n fort.
Ons het darem die huis veilig gehaal. Ons het gister deur die woestyn kom terug ry en ons het baie opwinding gehad met al die nat paaie en donderstorms wat ons teen die pad gekry het.