Henties 2015

BOK

Senior Member
So toe breek die groot dag toe nou uiteindelik aan die bakkie is gepak en ons val in die pad!
 

Attachments

  • image.jpg
    image.jpg
    50.3 KB · Views: 905

Gien

Member
Julle moet verskriklik geniet, ek was Februarie daar, maar is al klaar weer jaloers want ek weet wat wag op julle. Hou ons op hoogte met jul vangste.
 

BOK

Senior Member
My plan is om elke dag 'n paar fotos en kort "report" op te sit.
Dit is nou as ons die dag iets gevang kry!
 

phillipherholdt

New member
ek is seker julle sal iets kry maar post asb n paar fotos van die water, die kamp en die area ook. baie nuuskierig om te sien hoe dit daar lyk.....
 

Mohammad

Senior Member
Greetings Bok.

good thread to start.
I will be travelling to Henties on the 3rd April, sleeping over at the fish river canyon and then travelling through Solitaire to Henties.....650km of gravel.... will be in Henties on the 4th and fishing from the 5th-10th.

Im a former WP and Gauteng angler and will be fishing with a former Namibian National angling guide, so let's keep in touch and share locations. I will start a thread on my fishing trip as well sooner to the time.

You can add me on whatsapp to share info.
mohammad, 0848755664
 

BOK

Senior Member
Na 'n lang dag is on darem al in Windhoek en sit nou rustig voor 'n braaivleis vuurtjie. Namibia bly maar net 'n mooi plek!
 

Attachments

  • image.jpg
    image.jpg
    56.1 KB · Views: 859

Cuban Cigar

Sealiner
Jis mater - jy maak my sommer siek met daai stunning oppad fotos !
Dit was altyd vir my 'n goeie "good luck sign" as ons reen gekry het oppad Henties toe en ek glo julle gaan die visse hang !

Laat weet my hoe daai Trini A nou in regte hengelkondisies loop !

Cheers
 

BOK

Senior Member
Op droe grond loop hy soos 'n jet ek glo hy gaan nog mooier loop met 'n vis aan die ander kant!
 

Attachments

  • image.jpg
    image.jpg
    29.3 KB · Views: 825

BOK

Senior Member
Ons is darem veilig hier. Die stokke is klaar reg ons doen nou maar net die laaste goedjies more oggend val ons 5uur in die pad om op laag water ons sandkrappe vir die trip te gaan vang en dan kyk ons maar van daar hoe dit gaan.
 

Attachments

  • image.jpg
    image.jpg
    43.7 KB · Views: 827
Top