goeie dag alle mede hengelaars, ek wil net bietjie by julle informasie kry oor hengelaars vrien, ons gaan vir die naweek van die 30ste daar lyn nat maak en sal graag by die mense wat weet wil hoor watse tiepe aas en geur en asook watse strop werk die beste daar?
ons gaan op 35,36,37 staan was da om tekyk hoe dit lyk toe wonder ek of mens jou lyne moet diep in vat en hoever? ek het gesien die ouens aan die oorkant ook redelik naby aan hengelaarsvriend is ?
ons gaan op 35,36,37 staan was da om tekyk hoe dit lyk toe wonder ek of mens jou lyne moet diep in vat en hoever? ek het gesien die ouens aan die oorkant ook redelik naby aan hengelaarsvriend is ?