Ok ons vat gereeld seuns saam met ons wat wil visvang om vis te vang.Ons het drie wat gereeld saamgaan maar hul het nie hulle eie gerei nie. My hengel gerei vat harde noks! Ons het vir een outjie klaar 'n stok en katrol gegee.
Ons kort 2 katrolle wat nog kan werk.
Ons het 2 blank stokke ( 1 x 1 stuk stok & 1x3 stuk stok)ons kort oogies en reel seats en grips vir die stokke as iemand ons da mee kan help want ons kan ongelikkig nie vir hulle die stokke laat oordoen nie. As daar enige iemand is wat kan help, help ons asb?
Baie dankie by voorbaat.

::cavmn(((zom(bie))))stpime2