hello julle manne
ek soek asb raad en tips oor die breede rivier naby robertson gaan kamp by die riverzight resort
was nog nooit daar nie ken die rivier glad nie
kan julle dalk se watse vis is daar??
watse bait gebruik julle daar? en asb nie bait soos springkane of so nie eks n vrou ek gril my dood lol
so wees sag op my en gee raad oor bait wat n vrou mee sal vang asb
julle raad sal waardeer word
thanks