Hello everyone, I am sure most of you would have

Marksfish1236

New member
Hello everyone,

I am sure most of you would have heard of the rise in rhino poaching in recent months. I am pleading to everyone out there on Sealine to please help prevent future generations of rhinos being poached by selfish, stupid humans who care about nothing but themselves.

If you want to help make a difference you can by simply SMSing "HEROES" to 38215 free SMS`s do not apply. Money raising ends on 5 November 2010. For more information please visit http://www.dstv.com. There are more than 15 000 members on Sealine so lets say 1 000 people send an SMS thats R10 000 towards the rhinos.

Thank you so much,

Mark
 

Thunder

Senior Member
I think you are underestimating the sealiners. They do a lot and care for nature. There are so many hunters involved and I for one are one of the first to know whats happening.

Quite a few hunters involved!

Save the Rhino and shoot a poacher!
 

Waldok

Senior Member
Just sent my sms. Let's see how much we can contribute to this cause as sealiners. Maybe reply/post on this thread if you sent a sms, then we can keep count.
 

tuna

Sealiner
Right , ouens sonder om snaaks te klink
weet julle presies waar die geld heen gaan, gewoonlik gaan die tipe donasies na mense wat niks mooi van die bos of diere af weet nie maar net graag n verskil wil maak

Ek praat uit ondervinding uit aangesien ek in die Kruger wiltuin grootgeword het
Renosters veral wittes is glad nie bedreig nie , inteendeel die wiltuin is op die staduim oorbevolk, net soos met die olifante, daar is meer as n 1000 witrenosters die afgelope 5 jaar verkoop aan private plase en wiltuine en dis oor die algemeen waar die groot probleem is want die toesig en beheer is nie so goed daar nie
die swartrenoster is skaarser as die witte en daar is ongelooflik baie wittes op die staduim
Ek weet die donasie is goed bedoel maar al wat ek se is julle seker waar julle geld heen gaan e hoe dit gebruik word
 

Thunder

Senior Member
hoor hoor!!!!

Die geld gaan weer in hulle sakke vir pakette omdat hulle nie weet wat hulle doen nie.

Daar is so baie in hoe poste maar het nie n idee hoe om die werk te doen nie. Dit was net op 50/50 bewys gister aand.

Kyk hoe vuil is ons water en ons moet dit drink! Minister van waterwese weet nie wat aan gaan nie en ken nie hulle werk nie. Mense wat weet hoe die sisteem werk kry nie die poste nie maar die ministers se familie en vriende kry dit.

Lekker SA die wat ons in bly! Ek skenk liewer my geld vir n privaat lodge en ek weet daar is iets vir my kinders en hulle kinders eendag om te sien.

Sorry maar dis hoe ek oor die saak voel.

As hulle wil hulp he dan moet hulle praat en ek gee my tyd maar geld? Nee wat, ek sorg nie vir n klomp skelms nie!!
 

Waldok

Senior Member
Die koste van die sms gaan my nou nie doodmaak nie, en hopelik ook nie n renoster nie...........
 

Bliksem

Senior Member
Thunder wrote:
...Save the Rhino and shoot a poacher!

Sorry, not meaning to derail the topic but this reminded me of a radio interview with Keith Richards when Mick Jagger and his gang had two shows at Ellis Park in Feb 1995. There was a phenomen those days called "bumper stickers". Like "Water is scarce, drink wine", etc. One of them, however, read: F**k the rhino, save the white ou. During the interview Keith remarked: "I've done a lot in South Africa; but not the rhino.":fbash

OK, back to the topic. ::S
 

Serra Moz

Sealiner
Some good news..... as a Catholic I never celebrate anyone's death..... however if it comes to poachers, rapists, racists, cold blooded killers, abusive kids/parents/partners, terrorists, tyrants, pirates, dictators...... I kind of feel less to the extent of nothing.... Good riddens to rubbish! Well done to the rangers, at least there's some honest rangers left!

Suspected rhino poacher killed

SA National Parks rangers shot dead a suspected rhino poacher and wounded two others at the Kruger National Park on Tuesday, the Hawks said.

“Park rangers noticed four men crossing a river at the Kruger Park and ordered them to stop. The men allegedly shot at the rangers who then returned fire,” Colonel McIntosh Polela said in a statement.

One of the poachers died on the scene and two were taken to hospital.

The fourth man was arrested and it was hoped he would lead authorities to another person involved in poaching.

A rifle and several knives, apparently for hacking off rhino horns, were confiscated.

“The arrested man has already admitted to the killing of three rhinos that were killed in the park last week,” Polela said.

He was expected to appear in court soon. - Sapa
 

Fanie

Sealiner
Julle evaluasie van die fonds insameling is heeltemal korrek.
Ek het so rukkie terug toerusting aangebied aan hierdie "renoster fondse" wat bewaarders kan help om die stropery te bekamp. Die reaksie was dat hulle net geld insamel - en nie iets daarmee doen nie.

Daar is ook 'n klomp wat hulle self in beheer gesit het van die jagbedryf (ek gaan nie uitbrei daaroor nie) wat kwansuis "renoster horing handel wil wettig".
Wat hulle egter nie se nie is dat hulle al die renosters wil onthoring (en vinnig 'n klomp geld in hulle sakke steek) om die stroop van renosters stop te sit.
Toe daar teenkanting kom hieroor het hulle aangevoor die renosters gaan Botswana toe gestuur word (om daar onthoring te word waar niemand dit kan sien nie) om die renosters van stropery te red.

Die "bottom line" is daar is 'n klomp misdadigers in beheer van goed wat alles uitbuit wat hulle kan.
Dit word gedoen deur 'n probleem te skep, en bied dan 'n oplossing aan wat beheer en finansieele voordeel vir hulle het.
Dit is een rede waarom die korrupte wapenwet jou verbied om goed te beskerm, en misdadigers het meer regte as die publiek.
Die renosters was voorheen baie suksesvol beskerm - min het gewaag om een te gaan stroop. Daar was voorheen geen stropery nie want die stropers is eenvoudig net weggedoen mee.

Terloops, ek het verneem die stroop van ivoor het ook nou 'n aanvang geneem. Hierdie misbruike gaan waarskynlik voortaan uit die media gehou word.

Ook wil ek se dis nie die ANC wat in beheer van hierdie bedrog sit nie, dis wittes, dieselfde gespuis wat steeds 80% in beheer van die land is en deur hulle agterent trek en die ANC dan die skuld gee.
 
Top